fotografie


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Jigsaw Puzzle - Can you put this picture together ?
 

[hoofblad]   [gasteboek]    [kontak ons]   [Laslappie]    [Borstlap stamboom]

 

This page is created and maintain by Neels Borstlap en Hanlie Borstlap

 

 

 

 

o

Text Box: Om mooi en beter foto's te neem is elkeen wat al 'n kamera in sy hand gehou het se droom.  elke keer wanneer jy 'n tydskrifte lees of een op die winkelrakke sien met die ongelooflike foto's in, snak jy na jou asem daaroor.  
ek praat nie eers van die natuur- en vakansiefoto's wat in die weg (tydskrif) verskyn nie.  dit maak jou mal as jy dit sien en met jou eie foto's vergelyk.  
hoe kry hulle dit reg? wat maak hulle?  is dit die duisende rande se toerusting?  
wel ek het goeie en slegte nuus. 
die goeie nuus is dat dit moontlik is vir elkeen wat 'n kamera het om mooi foto's te neem MAAR, daar is 'n paar reŽls wat jy moet nakom. hoe meer reŽls jy met die neem van elke foto nakom hoe mooier is jou foto's en natuurlik anders om.
 

 

 

 

 

 

 

 


2010/04/19