Nageslag van BORSTLAP familie in Suid Afrika

Stamboom van

Neels (Cornelius Johannes) BORSTLAP

se familie in Suid Afrika

en ook die Borstlap familie se kopeling aan die

GROBBELAAR en ESTERHUIZEN

families.

Daar is baie mense wat baie tyd en aandag spandeer het aan hierdie projek - dankie aan elkeen vir elke stukkie inligting

Geniet die inligting hierin en mag dit vir jou waardevol wees om jou nader te bring aan jou oorsprong.

Indien jy enige inligting hier raakloop wat nie akkuraat is nie of onvolledig is kan jy my gerus kontak ek sal en wil dit graag regstel.

Neels Borstlap - neels@borstlap.co.za

Home

Borstlap
Grobbelaar
Esterhuizen
Surname List
Index of Names
Surname List
Index of names
Surname List
Index of Names